Collections
Cape Agulhas
South Africa
South Africa
Verordening op Eiendomsbelasting van Kaap Agulhas Munisipaliteit
- Published in Western Cape Provincial Gazette 6641 on 10 Julie 2009
- Inwerking getree op 10 Julie 2009
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 10 Julie 2009 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 11 April 2025.]
1. Woordomskrywing
In hierdie Verordening beteken"eiendomsbelasting" of "belasting" ’n munisipale belasting op eiendom soos beoog in die Wet op Eiendomsbelasting en hierdie verordening."Grondwet" die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996;"Munisipaliteit" die Kaap Agulhas Munisipaliteit;"Wet op Eiendomsbelasting" die Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Eiendomsbelasting, 6 van 2004.2. Aanvaarding en implementering van eiendomsbelastingbeleid
3. Inhoud van eiendomsbelastingbeleid
Die Munisipaliteit se eiendomsbelastingbeleid sal ooreenkomstig Artikel 3 van die Wet op Eiendomsbelasting opgestel word.4. Verklarings en voorstellings
Geen persoon sal—5. Strafbepalings
Enige persoon wat die bepalings van artikel 4 oortree sal skuldig wees aan ’n oortreding en by skuldigbevinding blootgestel wees aan betaling van ’n boete van hoogstens eenduisend rand, of tronkstraf vir ’n tydperk van hoogstens 3 maande, of beide sodanige boete en tronkstraf.6. Kort titel
Hierdie Verordening heet die Verordening op Eiendomsbelasting van Kaap Agulhas Munisipaliteit.History of this document
10 July 2009 this version
Cited documents 2
Act 2
1. | Constitution of the Republic of South Africa, 1996 | 12690 citations |
2. | Local Government: Municipal Property Rates Act, 2004 | 3507 citations |