Cape Agulhas
South Africa
South Africa
Verordening insake Straathandel, 2005
- Published in Western Cape Provincial Gazette 6303 on 3 Oktober 2005
- Inwerking getree op 3 Oktober 2005
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 3 Oktober 2005 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 12 April 2024.]
1. Woordbepaling
In hierdie verordening, tensy teenstrydig met die sinsverband, beteken:—"beperkte gebied" ’n area waarin die raad handeldryf deur middel van ’n verklaring vir beperk het;"gemagtigde werknemer" ’n werknemer van die munisipaliteit wat gemagtig is om die funksies en pligte van die gemagtigde werknemer ingevolge die bepalings van hierdie verordening te vervul;"handel dryf" die bedryf van ’n besigheid, hetsy deur die verkoop van goedere of die lewering van ’n diens aan die publiek en het "straathandel" dieselfde betekenis;"handelaar" ’n persoon wat op straat handeldryf;"munisipale bestuurder" die beampte wat deur die raad as munisipale bestuurder aangestel is;"munisipaliteit" die Munisipaliteit van Kaap Agulhas;"Raad" die raad van die munisipaliteit;"permit" ’n amptelike goedkeuring ingevolge waarvan ’n handelaar toegelaat word om vanaf ’n staanplek wat in ’n beperkte gebied geleë is handel te dryf, onderhewig aan sodanige voorwaardes as wat die raad bepaal;"politieke struktuur" ’n komitee van die raad of ’n wykskomitee, soos beoog in Hoofstuk 4 van die Strukturewet;"staanplek" ’n gebied in ’n straat, waarvan die grense duidelik uitgemerk is en waaraan ’n nommer toegeken is wat op ’n plan wat deur die raad goedgekeur is, verskyn;"straat" enige openbare pad, straat, deurgang, parkeerplek, parkeergebied, pad- of straatreserwe, sypaadjie, soom, brug of drif;"Strukturewet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 1998 (Wet 117 van 1998);"verklaring" ’n kennisgewing wat die raad in die Provinsiale Koerant afgekondig, ingevolge waarvan ’n gebied wat in die kennisgewing beskryf word as ’n beperkte gebied vir straathandel verklaar word.2. Toepassing van hierdie verordening
3. Beperkings op straathandel
4. Verwydering en skut
5. Beskikking oor geskutte goedere
6. Verklaring van beperkte gebied
7. Prosedure vir die verklaring van ’n beperkte gebied
8. Permitte vir straathandel in verklaarde gebiede
9. Aanstelling van gemagtigde werknemers en delegasie
10. Strafbepaling
Enige persoon wat:—History of this document
03 October 2005 this version
Cited documents 2
Legislation 2
1. | Local Government: Municipal Structures Act, 1998 | 4003 citations |
2. | Businesses Act, 1991 | 473 citations |